Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 49:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Ek het by Myself gesweer,” verklaar יהוה, “dat Botzrah ’n voorwerp van verskrikking, van verwyt, ’n verwoesting en ’n vervloeking sal word en al sy stede sal ewige puinhope wees.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 49

Kyk Yirmeyahu 49:13 in konteks