Yirmeyahu 48:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
“In die skadu van Heshbon staan die vlugtelinge sonder krag, want ’n vuur het uitgegaan uit Heshbon en ’n vlam vanuit Sigon en dit het die voorkop van Mo’av en die skedel van die oproermakers verteer.