Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 48:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Die een wat vlug vir die verskrikking sal in die put val en hy wat opklim uit die put uit, sal gevang word in die strik, want Ek sal oor haar, oor Mo’av, die jaar van hulle straf bring,” verklaar יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 48

Kyk Yirmeyahu 48:44 in konteks