Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 46:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tot Mitzrayim: aangaande die leër van Farao N’khoh, koning van Mitzrayim, wat by die Eufraatrivier by Kark’mish was, wat deur N’vukhadnetzar, koning van Bavel, verslaan is in die vierde jaar van Y’hoyakim, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah:

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 46

Kyk Yirmeyahu 46:2 in konteks