Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: ‘Let op, Ek gaan vir Farao Hofra (N’khoh II), koning van Mitzrayim, in die hand van sy vyande en in die hand van die wat sy lewe soek, oorgee soos wat Ek vir Tzidkiyahu, koning van Y’hudah, oorgegee het in die hand van N’vukhadnetzar, koning van Bavel, sy vyand, wat sy lewe gesoek het.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:30 in konteks