Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans, hoor en doen die woord van יהוה, die hele Y’hudah wat in die land van Mitzrayim bly: ‘Let op, Ek het by My groot Naam (Karakter en Outoriteit) gesweer,’ sê יהוה: ‘Nooit sal My Naam (Karakter en Outoriteit) weer aangeroep word deur die mond van enige man van Y’hudah in die hele land van Mitzrayim nie, met die woorde: “So waar as יהוה-God leef!”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:26 in konteks