Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 44:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el, as volg: ‘Julle en julle vroue het met julle monde gepraat en dit met julle hande uitgevoer en gesê: “Ons sal ons geloftes wat ons gedoen het, sekerlik uitvoer, om offers te brand vir die koningin van die hemel en vir haar drankoffers uit te giet.” Gaan voort en bevestig julle geloftes; sekerlik, hou julle geloftes!’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 44

Kyk Yirmeyahu 44:25 in konteks