Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 43:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Yoganan, die seun van Kareag en al die bevelvoerders van die leërs het almal wat oorgebly het van Y’hudah gevat, wat vanuit al die nasies waarheen hulle verdryf was, teruggekom het om in die land van Y’hudah te bly,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 43

Kyk Yirmeyahu 43:5 in konteks