Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 40:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aangesien Yirmeyahu steeds nie teruggegaan het nie, sê hy: “Gaan dan terug na G’dalyahu, die seun van Agikam, die seun van Shafan, wat die koning van Bavel oor die stede van Y’hudah aangestel het en bly by hom tussen die mense; of gaan andersins enige plek waar dit ook al reg is vir jou om te gaan.” Die bevelvoerder van die lyfwag het vir hom padkos en ’n geskenk gegee en hom laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 40

Kyk Yirmeyahu 40:5 in konteks