Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 40:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar nou, let op, ek bevry jou vandag uit die kettings wat aan jou hande is. As jy verkies om saam met my na Bavel te gaan, kom en ek sal na jou kyk, maar as jy verkies om nie saam met my na Bavel te kom nie, maak nie saak nie. Kyk, die hele land is voor jou; gaan waar dit ook al goed en reg is in jou oë om te gaan.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 40

Kyk Yirmeyahu 40:4 in konteks