Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 40:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yoganan, die seun van Kareag, in die geheim met G’dalyahu in Mitzpah gepraat en gesê: “Laat my gaan en Yishma’el, die seun van N’tanyahu, doodmaak en niemand sal weet nie. Hoekom sou hy u lewe neem sodat al die Jode wat by u versamel is, verstrooi word en die oorblyfsel van Y’hudah tot niet gaan?”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 40

Kyk Yirmeyahu 40:15 in konteks