Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 39:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat betref die deel van die volk wat nog in die stad oorgebly het, die oorlopers wat na hom toe oorgeloop het en die deel van die volk wat nog oorgebly het; N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, het hulle in ballingskap weggevoer na Bavel,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 39

Kyk Yirmeyahu 39:9 in konteks