Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 39:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die leër van die Kasdeërs het hulle agternagejaag en Tzidkiyahu in die vlaktes van Yerigo ingehaal, hom gevang en hom na N’vukhadnetzar, koning van Bavel gebring, by Rivlah in die land van Hamat en hy het ’n vonnis oor hom uitgespreek.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 39

Kyk Yirmeyahu 39:5 in konteks