Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 39:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yerushalayim ingeneem is in die negende jaar van Tzidkiyahu, koning van Y’hudah, in die tiende maand, het N’vukhadnetzar, die koning van Bavel, met sy hele leër na Yerushalayim gekom en dit beleër;2 Kon 25:1-3

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 39

Kyk Yirmeyahu 39:1 in konteks