Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 38:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yirmeyahu vir Tzidkiyahu: “So sê יהוה, die God van die leërmagte, die God van Yisra’el: ‘As u inderdaad sal uitgaan na die offisiere van die koning van Bavel, dan sal u leef, hierdie stad sal nie met vuur verbrand word nie en u en u huishouding sal oorleef,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 38

Kyk Yirmeyahu 38:17 in konteks