Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 38:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Tzidkiyahu het egter in die geheim vir Yirmeyahu gesweer en gesê: “So waar as יהוה leef wat vir ons hierdie lewe gemaak het, ek sal jou sekerlik nie doodmaak of jou oorgee in die hand van hierdie manne wat jou lewe soek nie!”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 38

Kyk Yirmeyahu 38:16 in konteks