Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 37:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tog het koning Tzidkiyahu vir Y’hukhal, die seun van Shelemyahu en Tz’fanyahu, die seun van Ma’aseiyah, die priester, na Yirmeyahu, die profeet, gestuur en gesê: “Bid asseblief tot יהוה, ons God, vir ons.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 37

Kyk Yirmeyahu 37:3 in konteks