Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 34:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die manne wat My verbond oortree het, wat nie die woorde van die verbond nagekom het wat hulle voor My Teenwoordigheid gesluit het nie, toe hulle die kalf in twee stukke gesny en tussen die stukke deurgeloop het;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 34

Kyk Yirmeyahu 34:18 in konteks