Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 34:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, so sê יהוה: ‘Júlle het nie na My geluister om vrylating aan te kondig, elkeen vir sy broer en vir sy naaste nie. Let op, Ek kondig ’n vrylating aan vir jou,’ verklaar יהוה, ‘tot die swaard, die pes en die hongersnood en Ek sal van julle ’n verskrikking maak vir al die koninkryke van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 34

Kyk Yirmeyahu 34:17 in konteks