Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 3:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dié tyd sal hulle Yerushalayim noem, ‘die troon van יהוה’ en al die nasies sal daar, by Yerushalayim, bymekaar gebring word, vanweë die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה en hulle sal ook nie meer agter die hardnekkigheid van hul bose verstand, wil en emosie aanloop nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 3

Kyk Yirmeyahu 3:17 in konteks