Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees in daardie dae, wanneer julle vermenigvuldig en vermeerder het in die land,’ verklaar יהוה, ‘dat hulle nie meer sal sê: ‘Die ark van die verbond van יהוה’ nie. Dit sal nie in die gedagtes opkom nie, ook sal hulle dit nie onthou nie, ook nie mis nie en dit sal nie weer gemaak word nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 3

Kyk Yirmeyahu 3:16 in konteks