Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 29:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom,” so sê יהוה: “let op, Ek is op die punt om Sh’ma’yah, die Negelamiet en sy nageslag te straf; hy sal niemand hê wat leef tussen hierdie volk nie en hy sal nie die goeie sien wat Ek op die punt is om aan My volk te doen nie,” verklaar יהוה, “want hy het rebellie teen יהוה verkondig.”’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 29

Kyk Yirmeyahu 29:32 in konteks