Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 29:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el, aangaande Ag’av, die seun van Kolayah en aangaande Tzidkiyahu, die seun van Ma’aseiyah, wat vir julle valslik in My Naam (Karakter en Outoriteit) profeteer: ‘Let op, Ek sal hulle in die hand van N’vukhadnetzar, die koning van Bavel, oorgee en hy sal hulle voor julle oë neerslaan.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 29

Kyk Yirmeyahu 29:21 in konteks