Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 29:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal deur julle gevind word,’ verklaar יהוה; ‘Ek sal julle voorspoed herstel en julle versamel vanuit al die nasies en vanaf al die plekke waarheen Ek julle verdryf het,’ verklaar יהוה; ‘Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggestuur het.’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 29

Kyk Yirmeyahu 29:14 in konteks