Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 27:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As hulle egter profete is en as die woord van יהוה by hulle is, laat hulle יהוהTzva’ot nou versoek dat die voorwerpe wat in die huis van יהוה en die huis van die koning van Y’hudah en in Yerushalayim oorgebly het, nie na Bavel mag gaan nie,2 Kon 25:15-17

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 27

Kyk Yirmeyahu 27:18 in konteks