Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 26:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarom het jy in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה geprofeteer en gesê: ‘Hierdie huis sal soos Shiloh word en hierdie stad sal verlate wees, sonder inwoner’?” Die hele volk het rondom Yirmeyahu vergader in die huis van יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 26

Kyk Yirmeyahu 26:9 in konteks