Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 26:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die amptenare van Y’hudah hierdie dinge hoor, het hulle vanuit die huis van die koning opgegaan na die huis van יהוה en hulle het gaan sit by die ingang van die Nuwe Poort van die huis van יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 26

Kyk Yirmeyahu 26:10 in konteks