Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 26:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het Hizkiyahu, koning van Y’hudah en die hele Y’hudah hom doodgemaak? Het hy יהוה nie gevrees en יהוה se guns gevra nie en het יהוה nie Sy gedagtes verander oor die onheil wat Hy teen hulle aangekondig het nie, maar ons is besig om ’n groot boosheid teen onsself te pleeg!”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 26

Kyk Yirmeyahu 26:19 in konteks