Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 26:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Mikhayah, van Moreshet, het profeteer in die dae van Hizkiyahu, koning van Y’hudah en met die hele volk van Y’hudah gepraat en gesê: ‘So het יהוה-Tzva’ot gesê: “Tziyon sal soos ’n land omgeploeg word en Yerushalayim sal puinhope word en die berg van die huis soos hoë plekke van ’n woud.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 26

Kyk Yirmeyahu 26:18 in konteks