Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 24:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar soos die slegte vye wat te vrot is om te eet, inderdaad, so sê יהוה, só sal Ek Tzidkiyahu, koning van Y’hudah en sy amptenare en die wat oorbly in Yerushalayim, wat in hierdie land gebly het en die wat in Mitzrayim bly, verlaat.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 24

Kyk Yirmeyahu 24:8 in konteks