Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 21:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan, daarna,” verklaar יהוה,” sal Ek Tzidkiyahu, koning van Y’hudah, sy diensknegte en die volk, selfs die wat in hierdie stad die pes, die swaard en die hongersnood oorleef het, oorgee in die hand van N’vukhadnetzar, koning van Bavel en in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek en hy sal hulle neerslaan met die skerpte van die swaard. Hy sal hulle nie spaar nie en ook geen jammerte of omgee hê nie.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 21

Kyk Yirmeyahu 21:7 in konteks