Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 21:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O huis van Dawid, so sê יהוה: “Pas elke oggend die reg toe en red hulle wat beroof is uit die hand van sy onderdrukker sodat My wraak nie uitgaan en brand soos ’n vuur met niemand om dit te blus, weens die boosheid van hulle dade nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 21

Kyk Yirmeyahu 21:12 in konteks