Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 18:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sal goed met kwaad vergeld word, want hulle het vir my ’n gat gegrawe. Onthou hoe ek voor U Teenwoordigheid gestaan het om goed namens hulle te praat, om so U toorn van hulle af weg te draai;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 18

Kyk Yirmeyahu 18:20 in konteks