Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 15:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal vier soorte oor hulle aanstel,” verklaar יהוה: “die swaard om dood te maak, die honde om weg te sleep, die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde om op te eet en te vernietig.Deut 28:25; 2 Kon 21; 2 Kro 33

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 15

Kyk Yirmeyahu 15:3 in konteks