Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 15:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees dat as hulle vir jou vra: “Waar moet ons heengaan?” dan moet jy vir hulle sê: ‘So sê יהוה: “Wie vir die dood bestem is, na die dood en wie vir die swaard, na die swaard en wie vir die hongersnood, na die hongersnood en wie vir die gevangeskap, na die gevangeskap.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 15

Kyk Yirmeyahu 15:2 in konteks