Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 14:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O, Verwagting van Yisra’el, sy Verlosser in tyd van benoudheid! Waarom is U soos ’n vreemdeling in die land of soos ’n reisiger wat sy tent vir die nag opgeslaan het?

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 14

Kyk Yirmeyahu 14:8 in konteks