Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 14:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Is daar enige onder die afgode van die nasies wat reën kan maak? Of kan die hemel reënbuie toestaan? Is dit nie U nie, o יהוה, ons God? Ons verwagting is daarom van U, want U is die Een wat al hierdie dinge doen.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 14

Kyk Yirmeyahu 14:22 in konteks