Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 11:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het teruggedraai na die oortredinge van hulle voorvaders wat geweier het om My woorde te gehoorsaam en hulle het agter ander gode aangeloop om dié te dien; die huis van Yisra’el en die huis van Y’hudah het My verbond verbreek wat Ek met hulle vaders gesluit het.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 11

Kyk Yirmeyahu 11:10 in konteks