Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 8:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Y’hoshua en die hele Yisra’el sien dat die hinderlaag die stad ingeneem het en dat die rook van die stad af opstyg, het hulle omgedraai en die manne van `Ai verslaan.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 8

Kyk Y'hoshua 8:21 in konteks