Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 8:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die manne van `Ai omdraai, let op, het die rook van die stad in die lug opgetrek en hulle het geen plek gehad om heen te vlug nie, nie hierheen of daarheen nie, want die manskappe wat op die vlug was na die wildernis, het omgedraai teen die agtervolgers.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 8

Kyk Y'hoshua 8:20 in konteks