Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 6:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Toe het Y’hoshua hulle in dié tyd laat sweer en gesê: “Vervloek is die man voor die aangesig van יהוה wat sal opstaan om hierdie stad Yerigo op te bou: ten koste van sy eersgeborene sal hy sy fondamente lê en ten koste van sy jongste seun sal hy sy poorte insit.”

27. יהוה was met Y’hoshua en sy reputasie het deur die hele land versprei.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 6