Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 6:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het egter vir Ragav, die hoer en haar familie en almal wat aan haar behoort het, laat lewe en sy het tussen Yisra’el gewoon tot vandag toe omdat sy die boodskappers weggesteek het wat Y’hoshua gestuur het om Yerigo te verken.1 Kon 16:34

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 6

Kyk Y'hoshua 6:25 in konteks