Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 4:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat, toe die priesters wat die ark van die verbond van יהוה gedra het, opklim uit die middel van die Yarden en die priesters se voetsole uitgelig is op droë grond, die water van die Yarden na hulle plek teruggekeer en soos vroeër oor albei sy walle geloop het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 4

Kyk Y'hoshua 4:18 in konteks