Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 3:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priesters wat die ark van die verbond van יהוה gedra het, het stewig op droë grond in die middel van die Yarden bly staan terwyl die hele Yisra’el op droë grond deurgetrek het totdat die hele volk klaar deur die Yarden getrek het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 3

Kyk Y'hoshua 3:17 in konteks