Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die water wat van die bokant afvloei bly staan het en opgerys het in een hoop, baie ver weg by Adam, wat langs Tzartan lê en die wat afvloei na die See van die Vlakte (`Aravah), die Soutsee, is heeltemal afgesny. Die volk het oorkant Yerigo oorgetrek.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 3

Kyk Y'hoshua 3:16 in konteks