Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 23:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal gebeur dat net soos al die goeie woorde oor julle gekom het wat יהוה, julle God, oor julle gepraat het, so sal יהוה oor julle al die dreigemente laat kom totdat Hy julle vernietig het uit hierdie goeie land wat יהוה, julle God, aan julle gegee het,

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 23

Kyk Y'hoshua 23:15 in konteks