Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 23:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, let op, ek gaan vandag die pad van die hele aarde en julle weet met julle hele verstand, wil en emosie en met jul hele gees dat nie een woord van al die goeie woorde wat יהוה, julle God, aangaande julle gepraat het, onvervuld gebly het nie; alles is vir julle vervul, nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 23

Kyk Y'hoshua 23:14 in konteks