Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wees net baie versigtig om die opdragte en die wet, wat Moshe, die kneg van יהוה, julle beveel het, te onderhou, om יהוה, julle God, lief te hê en in al Sy paaie te loop en Sy opdragte te onderhou en aan Hom vas te hou en Hom te dien met julle hele verstand, wil en emosie en met julle hele gees.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:5 in konteks