Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar dit sal eerder ’n getuie wees tussen ons en julle en ons geslagte ná ons dat ons die diens van יהוה moet uitvoer voor Hom met ons brandoffers, ons offers en ons vredesoffers sodat julle seuns nie in die toekoms vir ons seuns kan sê: ‘Julle het geen deel in יהוה nie.’

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:27 in konteks