Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 21:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Gershon het dertien stede deur die lot ontvang vanuit die families van die stam van Yissakhar, uit die stam van Asher, uit die stam van Naftali en uit die halwe stam van M’nasheh, in Bashan.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 21

Kyk Y'hoshua 21:6 in konteks